berig in NRCNEXT 10 Januarie 08

Dit is oukei om foute te maak, mal dinge kan daaruit ontstaan. ABN Amro-man Paul Iske het selfs 'n instituut daarvoor gestig: die Instituut van Briljante Mislukkings.
Op die webwerf sal jy allerhande inspirerende voorbeelde vind. Viagra was byvoorbeeld bedoel as 'n medisyne teen onder andere angina, maar het verrassende newe-effekte gehad.